Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Neem deel: Oggendkoffie en kleindorpie-queer

Neem deel: Oggendkoffie en kleindorpie-queer

https://www.quicket.co.za/events/319860-neem-deel-oggendkoffie-en-kleindorpie-queer/

When:

Where: 🕳 Die Khaya

How much:

🎟️ R40.00Quicket

Aangebied deur Lapa

Louis Pretorius is een van ons land se voorste TV-skrywers met reekse soos Die boekklub, Fynskrif en Tuiskoms agter sy naam. Ná die sukses van Kompleks kan hy homself nou ook ’n bekroonde jeugboekskrywer noem. Sy jongste boek, ’n Jaar in my lewe, speel in die 1990’s in Limpopo af en handel oor die ontluikende liefdesverhouding tussen die matriekseuns Liam en Martin. Chan Croeser gesels met Louis en gee die gehoor ook die geleentheid om hom enigiets te vra: oor sy boeke, TV reekse of die lewe as queer kind op die platteland – alles oor ’n koppie koffie!