Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Neem deel: Oggendkoffie en klooster-klets

Neem deel: Oggendkoffie en klooster-klets

https://www.quicket.co.za/events/321395-neem-deel-oggendkoffie-en-klooster-klets/

When:

Where: 🕳 Die Khaya

How much:

🎟️ R40.00Quicket

Carel Nolte van EasyEquities en Johannes de Villiers delf dieper in Johannes se nuwe roman, Op pad na ’n klooster in die sneeu. Hulle bespreek hul gedeelde Frans-Katolieke geskiedenis en die inspirasie agter die verhaal van ’n jong man van Bloemfontein wat ’n asketiese lewe nastreef.