What: 📅 Die Sirens van Stellies: Dierbaar, Fabel, Liv Die - LIVE at Aandklas Stellenbosch
When:
Where: 🕳 Die Sirens van Stellies: Dierbaar, Fabel, Liv Die - LIVE at Aandklas Stellenbosch
How much:
🎟️ R80.00Alternatribe
“Afrikalt bied aan: DIE SIRENS VAN STELLIES by Aandklas Stellenbosch! op 22 Nov sal Dierbaar, Fabel en Liv Die die verhoog betree en hul stemme laat weergalm teen Stellies se berge.
Die sirene roep. ‘n Lied vir die wat durf om te luister. Dis musiek vir die siel, vir die rebels, vir die wat glo aan maanlig en chaos. Sien jou in die golwe van Aandklas.
Geen onder 18s.
20h30 – Liv Die
21h30 – Fabel
22h30 – Dierbaar
Moontlik gemaak te danke aan Afrikalt, Jagermeister en Bothners Musical Instruments.
When: Saturday, 22 November 2025
Where: Aandklas Stellenbosch
Who: Dierbaar, Fabel, Liv Die
Time: Bands to start 8pm (subject to change)
Price: R80
Tickets: https://qkt.io/bhrFvI
Important information:
No under-18s allowed.
Right of admission reserved.
For any further queries, get in touch with Aandklas via WhatsApp at 069 754
4046.
Aandklas’ stage area has no seating. It gets rough and rowdy. Just the way we
like it.
We have a full operating bar and kitchen serving pizzas, burgers, salads,
starters, ribs, etc.”