What: 📅 DIE VYFTIGERS- met NEIL SANDILANDS, SCHALK JOUBERT, GIAN GROEN & ABEL KRAAMSAAL
When:
Where: 🕳 Die Boer
“Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Dan, is daar Die Vyftigers. Die beste ding om die son sedert kaaskoek! Dis nou mense wat hierdie jaar, in 2025, presies 50 jare om die son vier. Só, mooi in die middel, helfte so oud soos ons Moedertaal, waar al die aksie is. Ek wonder wie?
Genugtig”