Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Verdubbel die Geluk!

Verdubbel die Geluk!

https://www.quicket.co.za/events/352901-verdubbel-die-geluk/

When:

Where: 🕳 Die Wandelpad

How much:

🎟️ R150.00Quicket

’n Aand vol woorkuns en lieflikheid met die tydlose musiek van die Liedjiereus, Stef Kruger saam met Petronel Baard.

Kom geniet ’n skemeruurkonsert in die pragtige tuin van Due Wandelpad op die hoef van die ou Sorgfonteinpad en die R102 in Tergniet. Bring jou eie piekniekmandjie! Koffue, koekdrank en soetgebak te koop by die restaurant.

Dis Feestyd en dit is die Waarheid!

Ook visuale kuns van Stef Kruger enAmusiek van die kunstenaars.

Koop jou kaartjie aanlyn by Quicket of by Die Wandelpad en navrae by 082 737 8416.