What: 🎵 Die Wasgoedlyn Die Kaalkop Waarheid en Akkedis Band | Sang en Musiek
When:
Where: 🕳 Grobbelaar Hall
“Die Wasgoedlyn, DKW, Akkedis en Churchil Naudé: ’n Dinamiese viering van alternatiewe Afrikaanse musiek en uiteenlopende stemme
Met: Die Wasgoedlyn, Die Kaalkop Waarheid (DKW), Akkedis en Churchil Naudé
Die Wasgoedlyn, die musiekprojek van Riku en Jackie Lätti, is ’n oop uitnodiging aan Afrikaanse”