Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Legendes met die Tiere

Legendes met die Tiere

When:

Where: 🕳 Dirkie Uys High School

How much:

🆓 Donasie Kaartjie

🎟️ R100.00Lootjie Kaartjie

🎟️ R150.00Wen 'n Vivo

WOES TV in samewerking met Hoërskool Dirkie Uys bied aan:Legendes met die Tiere* Lootjies en veiling gedurende die aand ten bate van Hoërskool Dirkie Uys.
KOOP JOU R100 of R150 LOOTJIE KAARTJIE!
Staan ’n kans om te wen:
✅ ’n Splinternuwe Volkswagen Vivo 1.4 Comfortline in samewerking met Rola Volkswagen Malmesbury
✅ Bees agterkwart ter waarde van R7500. Geskenk deur Xtreme Trading.
✅ Lam ter waarde van R3000. Geskenk deur Nicky Lategan Slagtery.
✅ Braai-hamper en Jimmy’s braaisous geskenkpak ter waarde van R2000. Geskenk deur Jannie Durr en Jimmy’s sauces.
✅ Leersak ter waarde van R1700. Geskenk deur Redemption.
✅ Takealot geskenkbewys ter waarde van R1000. Geskenk deur Pieter Botha Prokureurs.

Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / support@tixsa.co.za
WERKSURE:MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NMSATERDAE 10VM – 2NMSONDAG 10VM -1NMPUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM