What: 📅 Van Bublé tot Bocelli! met André Terblanché en Corneil Muller begelei deur Winand Grundling

When:
Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St
How much:
🎟️ R350.00Webtickets
Bekroonde sangers André Terblanché en Corneil Muller span kragte saam vir ’n unieke konsert - van Bublé tot Bocelli!
Beide kunstenaars is bekend vir hul veelsydigheid en sal ’n diverse program aanbied wat strek oor genres en generasies heen. Met André se musiekteater- ervaring en Corneil se ligte-klassieke agtergrond sal hierdie dinamiese duo ’n ryke en boeiende ervaring vir alle musiekliefhebbers lewer. Terblanché en Muller word begelei deur Winand Grundling, pianis, orrelis en gerespekteerde musikant. Moet hierdie geleentheid om twee unieke stemme en ’n briljante pianis en begeleier op een verhoog te sien, nie misloop nie! Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram! Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek en die gaste bederf met ‘n heerlike tuisgemaakte ete!