What: 📅 Klein Libertasteater Tienertoneelfees

When:
Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St
How much:
🎟️ R20.00Webtickets
Ten spyte daarvan dat die Klein Libertasteater steeds op soek is na ’n geskikte gebou om met sy kommersiële bedrywighede te kan voortgaan, doen die bestuur hulle bes om steeds met die gemeenskapswerk en jaarlikse toneelfeeste voort te gaan. Vanjaar word die agtiende Klein Libertasteater Tienertoneelfees in die Drostdyteater in Stellenbosch aangebied vanaf 5 tot 9 Augustus.
“Kom woon gerus op Saterdagaand, 9 Augustus om 21:45 gratis die prysuitdeling by .”