Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 WINTERFEST 2026: Joshua na die Reën - akoestiese solo show

WINTERFEST 2026: Joshua na die Reën - akoestiese solo show

When:

Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St

How much:

🎟️ R380.00Webtickets

Ek sien baie uit om weer deel te wees van die jaarlikse Winterfees.Om met julle ’n groot deel van die hart agter my musiek te kom deel bly ’n tasbare voorreg in my lewe. Dis net ek, die Drosdty Teater se bruin vleuel klavier, en julle. Dit kan net ’n betowerende aand wees. Bring al julle liefde, dan deel ons uit aan mekaar.

Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram!
Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek en die gaste bederf met ‘n heerlike tuisgemaakte ete!

Ete: 17:00 (Ingesluit)
Italiaanse hoenderporsies, knoffel aartappels en pruimedante
Vertoning: 19:00

Kontantkroeg

Stuur asseblief enige dieetvereistes per e-pos na info@drostdyteater.co.za