Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Stories en Sterre

Stories en Sterre

When:

Where: 🕳 Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St

How much:

🎟️ R260.00Webtickets

Stories en Sterre is veel meer as net ’n musiekvertoning. Dit is ’n nostalgiese verhaal vol verwondering wat onder die sterre van die Vrystaatse soutplaas begin en vandaar lei na glansryke wêreldstede, ontmoetings met onvergeetlike karakters en oomblikke wat sy lewe vir ewig sou verander. Verwag om met nuwe oë na die lewe te kyk ná hierdie kragtige vertoning deur pianis- sanger en skrywer Christof van der Berg.