Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Grommels

Grommels

https://www.quicket.co.za/events/318610-grommels/

When:

Where: 🕳 Drostdy-teater

How much:

🎟️ R120.00Quicket

🎟️ R160.00Quicket

Met Angelique Filter, Robert Hindley

’n Groot grys muur omhels ’n klein grys wêreld. Kleur is net ’n herinnering, ’n droom. Hier woon Geelgrommel en Blougrommel – die laaste kleure oor. Toe kom daar ’n dag wat nie soos elke gewone grommerige grommeldag lyk nie… Wat gebeur as teenoorgesteldes mekaar vind? En wat wag agter daardie muur? Kom saam op ’n speelse avontuur en ontdek hoe die natuur se kleure binne ons almal kan groei.

Wenner van ’n Kanna vir Beste Aanbieding in Kinderteater

Vervaardiger Angelique Filter, Robert HindleyRegisseurs en skrywers Angelique Filter, Robert HindleyFasiliteerder Amelda Brand

’n Vrystaat Kunstefees-produksie