Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Uniondale, Leentjiesklip en Hillbrow: Stories met wysies

Uniondale, Leentjiesklip en Hillbrow: Stories met wysies

https://www.quicket.co.za/events/318642-uniondale-leentjiesklip-en-hillbrow-stories-met-wysies/

When:

Where: 🕳 Drostdy-teater

How much:

🎟️ R190.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

Met Koos van der Merwe

Spookstories, plaasstories, stadstories. Party stories móét net wysies kry. In hierdie konsert, wat by die Woordfees debuteer, gee Koos van der Merwe vir Uniondale se spook die wysie wat sy moet kry. Ook ander stories kry wysies, sommige vrolik, sommige hartseer – soos die storie van Leentjie van Leentjiesklip. En natuurlik is daarook die warm wysies van die liefde. Akoesties, poëties en Afrikaans.