What: 📅 André Schwartz: Gesigte

https://www.quicket.co.za/events/318594-andr-schwartz-gesigte/
When:
Where: 🕳 Drostdy-teater
How much:
🎟️ R200.00Quicket
🎟️ R270.00Quicket
Met André Schwartz, L. Ruben Gerritz (kitaar)
Die multimediaproduksie Gesigte vertel van die kwesbare herinneringe aan ’n legio kosbare mense in André Schwartz se lewe met liedjies soos “From Both Sides Now”, “First Time Ever I Saw Your Face”, “The Rose” en André se eie treffers. Op die skerm word die werk van die internasionaal bekroonde portretkunstenaar André Serfontein tot lewe gewek deur die digitale kunstenaar Seun. Die produksie is by Momentum Aardklop benoem as beste musiekgedrewe produksie.
Regisseur Etienne PurenVisuele elemente André Serfontein