What: 🎵 Koos, Koos en ander meesters: 100 jaar se wenresepte

https://www.quicket.co.za/events/318620-koos-koos-en-ander-meesters-100-jaar-se-wenresepte/
When:
Where: 🕳 Drostdy-teater
How much:
🎟️ R190.00Quicket
🎟️ R260.00Quicket
Met Mathys Roets, Jacobus Silwer, Johan Liebenberg
Mathys Roets, Jacobus Silwer en Johan Liebenberg herroep die invloedrykste Afrikaanse liedjies van die afgelope eeu, vertolk in elkeen se unieke aanslag, om mense te laat onthou, koester en die groei van Afrikaanse musiek van lank gelede tot vandag te vier.