Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Die siel van Eugene Marais

Die siel van Eugene Marais

https://www.quicket.co.za/events/318607-die-siel-van-eugene-marais/

When:

Where: 🕳 Drostdy-teater

How much:

🎟️ R190.00Quicket

🎟️ R270.00Quicket

Met Daniel Anderson

Dié kabaret fokus op die baanbreker Eugène Marais se metamorfose van ’n sjarmante jong joernalis en charismatiese student wat in Londen skouers geskuur het met Neville Chamberlain tot die sku en verslete man van sy latere jare. As digter, natuurkundige en denker het Marais die norme van die Afrikaner-samelewing uitgedaag, en sy stryd met verslawing en soeke na sin maak van hom ’n komplekse en inspirerende figuur.

Regisseur en skrywer Amanda BothmaMusiekregisseur Paul Ferreira

Geen o.13 (G)