Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 200-jaarfees Langtafel-ete

200-jaarfees Langtafel-ete

https://www.quicket.co.za/events/335208-200-jaarfees-langtafel-ete/

When:

Where: 🕳 Durbanville Gemeente (NGK

How much:

🎟️ R750.00Quicket

DURBANVILLE CONGREGATION CELEBRATES200 YEARS

FARM TO TABLE!

The 200-year celebrations kick off on 6 February 2026 with a LONG TABLE DINNER – where town and congregation gather around one table to break bread and raise a glass to 200 years of grace, blessing, and the people who walked the path before us and gave their hearts to this community.

Klein Roosboom, Groot Phizantekraal, and Diemersdal light the fires and bring their culinary flair to the table. Their chefs join forces to prepare a feast that delights the senses. Alongside these farm legends, the two Kokkedoore, Johan de Villiers and Chef Lorianne Heyns, will stoke the coals for an evening of flavourful dishes, warm conversation, and true South African hospitality.

Come be part of the story – from farm to table!

R750 per personSmart CasualColours: white and neutrals

Friday, 6 February 2026 | 18:30

-—————-

DURBANVILLE GEMEENTE VIER200 JAAR

PLAAS TOT TAFEL!

Durbanville Gemeente se 200-jaar feesvieringe skop af op 6 Februarie 2026 met ’n LANGTAFEL-ETEwaar dorp en gemeente saam aan een tafel sit om brood te breek en ’n glasie te klink op 200 jaar van genade, seën en die mense wat voor ons die pad gestap het en hulle harte aan hierdie gemeenskap gegee het.

Klein Roosboom, Groot Phizantekraal en Diemersdal steek die vure aan en bring hul kulinêre flair na die tafel. Hul sjefs span saam om ’n feesmaal voor te berei wat die sintuie prikkel. Saam met dié plaaslegendes sal die twee Kokkedoore, Johan de Villiers en Chef Lorianne Heyns, die kole stook vir ’n aand van geurige disse, hartlike geselskap en eg Suid-Afrikaanse kuier.

Kom wees deel van die storie – van plaas tot tafel!

R750 ppSmart CasualKleure van wit en neutrals

Vrydag, 6 Februarie 2026 | 18:30