Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Rusbankreis na Spanje

Rusbankreis na Spanje

https://www.quicket.co.za/events/319674-rusbankreis-na-spanje/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Naledi

Die bekroonde reisskrywer André Pretorius neem ons saam na Spanje. In Spanje: Reise in ’n palimpses word sy besoeke aan dié land en sy hartstogtelike liefde vir die plek en sy kultuurskatte op kleurryke wys opgeteken. Elmari Rautenbach gesels met André oor sy liefde vir Spanje en die digters, musikante, kunstenaars en rolprent makers in wie se voetspore hy loop, terwyl Pieter Madibuseng Odendaal en Jorge Alejandro Ccoyllurpuma die Spaanse digter Federico García Lorca se werk in Afrikaans en Spaans laat oplink.