What: 📅 Dag van poësie: Draai na my

https://www.quicket.co.za/events/319714-dag-van-posie-draai-na-my/
When:
Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Aangebied deur Protea Boekhuis, Naledi
Die digters Louis Esterhuizen (Klaarte) en Marlise Joubert (Atrium) se werk kan onder meer gelees word as ’n jare lange minnegesprek tussen twee woordkunstenaars wat diep delf in die ervaring van langdurige liefde. Amanda Marais gesels met Louis en Marlise oor hul jongste bundels: Marlise se versamelbundel Atrium, wat gedigte deur haar hele loopbaan bymekaarbring, en Louis se twaalfde bundel, Klaarte, wat groot lof van kritici ontvang. Bibi Slippers en Gideon Lombard lees uit die digters se werk voor.