What: 📅 Geskiedenisdag: Wolraad Woltemade 250

https://www.quicket.co.za/events/319713-geskiedenisdag-wolraad-woltemade-250/
When:
Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Aangebied deur die Van Ewijck-stigting
Die afgetrede kultuurredakteur van Die Burger, Marthinus van Bart, gesels oor sy gedenkboek oor die held Wolraad Woltemade, wat in 1773 veertien drenkelinge van die gestrande VOC-handelsvaartuig De Jonge Thomas uit die stormsee gered het. Daar word onder meer verwys na geskiedkundige dokumente oor die gebeure, asook kunswerke, monumente en literatuur wat deur die heldedaad geïnspireer is.