Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Geskiedenisdag: Die Anglo-Boereoorlog in kleur (Volume 2)

Geskiedenisdag: Die Anglo-Boereoorlog in kleur (Volume 2)

https://www.quicket.co.za/events/319643-geskiedenisdag-die-anglo-boereoorlog-in-kleur-volume-2/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Protea Boekhuis

Tinus le Roux wys foto’s uit en gesels oor Die Anglo-Boereoorlog in kleur (Volume 2), die volgende in sy reeks boeke wat ikoniese foto’s uit die Anglo- Boereoorlog lewensgetrou inkleur en talle foto’s bevat wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie. Beskou oomblikke uit die oorlog in ’n vars lig.