Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Geskiedenisdag: Jopie Fourie: ’n Besinning

Geskiedenisdag: Jopie Fourie: ’n Besinning

https://www.quicket.co.za/events/319657-geskiedenisdag-jopie-fourie-n-besinning/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Protea Boekhuis

Die teregstelling van die Boeresoldaat en rebelleleier Jopie Fourie was nog altyd ’n emosionele en sensitiewe onderwerp in die Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van ’n omstrede figuur.