Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Geskiedenisdag: Deur die sterre gelei: Die Deneys Reitz-trilogie

Geskiedenisdag: Deur die sterre gelei: Die Deneys Reitz-trilogie

https://www.quicket.co.za/events/319642-geskiedenisdag-deur-die-sterre-gelei-die-deneys-reitz-trilogie/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Flyleaf

Deur die sterre gelei is die trilogie van Deneys Reitz se drie gewilde boeke wat die gebeure van sy merkwaardige, aksiebelaaide lewe saamvat. Trevor Emslie, wat gesorg het vir die publikasie van dié outobiografiese trilogie in Afrikaans, gesels met Deneys Reitz se kleinseun Mike Reitz oor Reitz se drie boeke: Kommando, Trek voort en Geen uitspan.


Presented by Flyleaf

Deur die sterre gelei is a trilogy that summarizes the events of Deneys Reitz’s remarkable, action-packed life. Trevor Emslie, who is responsible for the publication of this autobiographical trilogy in Afrikaans, talks to Deneys Reitz’s grandson, Mike Reitz, about the three books: Commando, Onward March, and No Rest.