What: 📅 Sjoe!

https://www.quicket.co.za/events/319676-sjoe/
When:
Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Aangebied deur Hemel & See
Petrovna Metelerkamp is veral bekend as biograaf van Ingrid Jonker, maar haar eie lewe is net so kleurryk en vol kinkels. In Sjoe! vertel Petrovna die stories van die uitsonderlike mense waarmee sy deur die loop van haar lewe te doen gehad het. Sophia van Taak stel die vrae en lei lesers saam van binne die kerk na straathoeke in stede, en na ontmoetings met mense wat met deernis, insig en humor geskets word.