Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Net een eerste keer

Net een eerste keer

https://www.quicket.co.za/events/319667-net-een-eerste-keer/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Queillerie, Human & Rousseau, Lapa

’n Mens publiseer net een keer jou eerste roman by ’n gerekende uitgewer, en nou weet Marieta Carrick (Bloed van ’n vlinder), Hendie Grobbelaar (Wilde vere) en Wilna Roux (Die ooggetuie) hoe dit voel. Drie uiteenlopende boeke in drie verskillende genres deur drie opwindende nuwe skrywers, maar al drie deel daardie unieke ervaring van “die eerste keer”. Die ouduitgewer Marga Stoffer stel vrae aan die skrywers, en vind meer uit oor allerhande eerstes en die kronkelpaaie wat tot hierdie drie publikasies gelei het.