Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Op die markplein van idees

Op die markplein van idees

https://www.quicket.co.za/events/319669-op-die-markplein-van-idees/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Naledi

Anton van Niekerk se rubrieke in die dagblaaie Beeld en Die Burger het oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe gehandel, maar een ding in gemeen gehad: ’n belangstelling in idees. Die soeke na wysheid en ’n poging om sin te maak van die wêreld is die goue drade wat loop deur Uilvlug in die skemering: Op die markplein van idees. Chris Jones gesels met Anton oor dié bundel van sy gewildste rubrieke, waarin hy met intellektuele kwessies stoei en krities nadink oor dinge wat vir ons almal saak maak.