Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Skokkend: Twee waremisdaadboeke

Skokkend: Twee waremisdaadboeke

https://www.quicket.co.za/events/319677-skokkend-twee-waremisdaadboeke/

When:

Where: 🕳 EasyEquities Skrywerskamer

How much:

🎟️ R50.00Quicket

Aangebied deur Penguin Random House, Tafelberg

Suid-Afrika is berug vir die hoë voorkoms van moorde op vroue – en tog is daar tussen al die verskriklike nuusstories steeds gevalle wat mense tot in hul beendere ruk. Julian Jansen se boek oor die skokkende moord op Deveney Nel, en Anena Burger s’n oor die ds. Liezel de Jager-saak vertel twee van hierdie stories in die fynste besonderhede. Die joernalis Carryn-Ann Nel vra die skrywers uit oor aspekte van die moorde en die daaropvolgende hofsake, asook die manier waarop verskillende stelsels die publiek én slagoffers in die steek laat.