What: 🎵 Elandré @ Kapstadt Brauhaus Durbanville

When:
Who: 📚 Elandré
Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville
How much:
“Ons is baie opgewonde om vir Elandré terug te verwelkom op verhoog by die verskeie Kapstadt Brauhaus winkels na sy vorige uit verkoopte vertonings.
Belangrike informasie:
Sodra jou kaartjie gekoop is, word ’n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Strand. Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 19:30 / 20:00. Kapstadt Brauhaus is nie ’n teater nie maar ’n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.”