Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Liefdesbriewe

Liefdesbriewe

https://www.quicket.co.za/events/318577-liefdesbriewe/

When:

Who: 🎤 Elzabé Zietsman

Where: 🕳 Adam Small Auditorium

How much:

🎟️ R220.00Quicket

🎟️ R280.00Quicket

🎟️ R320.00Quicket

Met Elzabé Zietsman, Hannes Muller

Liefdesbriewe is ’n roerende tragikomiese ondersoek na verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en verwikkelde vriendskap tussen die karakters Melissa en André wat uitspeel deur ’n reeks briewe, kaartjies en notas wat hulle oor vyf dekades vir mekaar skryf en waarin hulle hul diepste gedagtes, drome en emosies deel.

Vervaardiger Drama DramaRegisseur André Odendaal Skrywer A.R. Gurney Vertaling en verwerking Elzabé Zietsman Produksiebestuurder Johann Slabbert Verhoogbestuurder Jeanellé Strydom

’n Drama Drama-produksie, moontlik gemaak deur die KKNK en die Suidoosterfees

OB