What: 📅 Prins: ’n Block party

https://www.quicket.co.za/events/320264-prins-n-block-party/
When:
Where: 🕳 Erfurthuis-parkeerarea
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Aangebied deur Kwela
Die bekroonde digter Ryan Pedro se tweede bundel is ’n ervaring waarin toxic masculinity toutrek met intense vulnerability, waar porn stars, rap gods en karakters uit video games ’n huis deel met Jean-Michel Basquiat en Yukio Mishima. Hierdie energie kan nie in ’n droë boekgesprek contain word nie, daarom nooi ons jou na ’n block party om dié publikasie te vier, ’n saamtrek vir like-minded mense waar Ryan Pedro sy poems gaan lees en daar beats en bier sal wees om die woorde tot hulle reg te laat kom.