What: 🎵 Die storie van Vivaldi se Vier Seisoene

https://www.quicket.co.za/events/318525-die-storie-van-vivaldi-se-vier-seisoene/
When:
Where: 🕳 Fismer
How much:
🎟️ R175.00Quicket
🎟️ R200.00Quicket
Met Schalk Joubert (baskitaar), Petrus de Beer (viool), Stanislav Angelov (trekklavier)
Vivaldi soos jy dit nog nooit gehoor het nie – hier is sy Vier seisoene nie net musiek nie, maar ’n storie en ’n reis deur klank, poësie en emosie. Die Italiaanse gedigte is deur Dr. Dawid de Villiers in Afrikaans vertaal, en met slegs drie instrumente word hierdie produksie ’n opwindende nuwe weergawe van Vivaldi se tydlose meesterwerk. Elke seisoen word ingelui met meesleurende poësie en insigte oor Vivaldi en sy wêreld.
Vertaler Dawid de Villiers
With Schalk Joubert (bass guitar), Petrus de Beer (violin), Stanislav Angelov (accordion) Vivaldi unlike you have ever heard it before! What if the Four Seasons was more than just music—what if it was a story, a journey that wove its way through sound, poetry and emotion? With only three instruments, these world-class musicians bring a fresh and exciting interpretation of Vivaldi’s timeless masterpiece. The Four Seasons is cherished by young and old alike and across all musical tastes. Come and experience the stories, the captivating poetry and the insights into Vivaldi’s life and world that inspired this exceptional musical masterpiece.
Translator Dawid de Villiers