Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Moonlit Menagerie

Moonlit Menagerie

https://www.quicket.co.za/events/318540-moonlit-menagerie/

When:

Where: 🕳 Fismer

How much:

🎟️ R185.00Quicket

🎟️ R230.00Quicket

With Lente Louw (mezzosoprano), Albie van Schalkwyk (piano)

Where on earth can one find a cow, tiger, nightingale, moth, merlin, dove, swan, bee, fish, rattlesnake, griffin, two storks and twelve snails in an hour? Only in Moonlit Menagerie, of course. In this inventive recital, the quirky children’s poems in Jake Heggie’s Songs to the Moon are balanced with the romantic 8 Lieder und Gesänge, Op. 58 by Brahms. Added to these works are songs by Wolf and Hahn that also feature animals, and/or the moon.

Met Lente Louw (mezzosopraan), Albie van Schalkwyk (klavier)

Waar op aarde kom ’n mens binne minder as ’n uur ’n koei, tier, nagtegaal, mot, merel, duif, swaan, by, vis, ratelslang, griffioen, twee ooievaars én twaalf slakke teë? Net in “Moonlit Menagerie”, natuurlik! In hierdie vindingryke kunslieduitvoering word die aweregse kindergedigte in Jake Heggie se “Songs to the Moon” deur Johannes Brahms se romantiese “8 Lieder und Gesänge” Op. 58 uitgebalanseer. Bykomend tot die twee sentrale werke is liedere van Hugo Wolf en Reynaldo Hahn waarin die maan en diereryk voorkom.