What: 🎵 Sing jou lied

https://www.quicket.co.za/events/318543-sing-jou-lied/
When:
Where: 🕳 Fismer
How much:
🎟️ R190.00Quicket
🎟️ R250.00Quicket
Met Aurum Cantores o.l.v Ben van Niekerk
Twee koorwerke, albei eerste uitvoerings, word as bydrae tot “Afrikaans 100” aangebied. “De profundis” is ’n veeltalige gewyde werk waarin Afrikaans in ’n dialoog tree met vier ander tale, naamlik Latyn, Duits, Xhosa en Engels. Die siklus, Twaalf Afrikaanse koorliedere, is ’n toonsetting van gedigte uit die bundel Soos die windjie wat suis (1949) deur Henry Allan Fagan. Albei werke is in ’n eietydse dog luisteraarsvriendelike styl geskryf en daag geykte opvattings oor Afrikaanse koormusiek uit.
Komponis Winfried Lüdemann
With Aurum Cantores, Ben van Niekerk (conductor)
Two choral works contribute to the celebration of “Afrikaans 100”. Both are premiéres. De profundis is a multilingual sacred work in which Afrikaans enters into a dialogue with four other languages: Latin, German, isiXhosa and English. The cycle, Twaalf Afrikaanse koorliedere, is based on poems from Henry Allan Fagan’s collection Soos die windjie wat suis (1949). Both works are composed in a contemporary, yet listener-friendly style and aim to challenge conventional views on Afrikaans choral music.
Composer Winfried Lüdemann