What: 🎵 Bernice West en Dozi
https://tickets.tixsa.co.za/event/bernice-west-and-dozi
When:
Where: 🕳 Forest Gate
How much:
🎟️ R250.00Entrance Ticket
Hierdie 23 Desember kom Forest Gate, Plettenbergbaai lewendig met ’n spesiale somersaand vol Suid-Afrikaanse musiek wanneer Dozi en Bernice West die verhoog deel vir ’n familievriendelike live show onder die sterre.
Bekend vir sy tydlose treffers en kragtige stem, bring Dozi sy eerlike lirieke en warm verhoog-energie na Plett.
Daarna neem Bernice West oor met haar aansteeklike energie, vars klanke en liedjies wat die hele familie saam laat sing.
Program:
• Deure open: 17:00
• Dozi: 19:00
• Bernice West: 20:30
Maak dit ’n aand om te onthou – bring die kinders, vriende en die hele familie en vier die feestyd met goeie musiek in ’n pragtige buitelug-venue.
Kaartjies: R350
Beskikbaar by: Tixsa
Venue: Forest Gate, Plettenbergbaai