What: 📅 Francois van Coke Acoustic Show live at Triggerfish Brewing
https://www.quicket.co.za/events/350315-francois-van-coke-acoustic-show-live-at-triggerfish-brewing/
When:
Who: 🎤 Francois van Coke
Where: 🕳 Triggerfish Brewing
How much:
🎟️ R300.00Quicket
Francois van Coke - Akoestiese Optrede by Triggerfish
Suid-Afrika se gewildste rocker, Francois van Coke, kom na Triggerfish!
Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewidste treffers, onder andere ‘Dagdrome insuburbia’, ‘Toe vind ek jou’, ‘Aande’ en die Fokofpolisiekar gunsteling, ‘Komma’. Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie!
**Deure maak 18h00 oop! Kom geniet `n heerlike ete tussen 18h00 en 19h45 voor die vertoning.