What: 📅 Francois van Coke - Triggerfish Brewing, Somerset West
When:
Where: 🕳 Triggerfish Brewing
“**Deure maak 18h00 oop! Kom geniet`n heerlike ete tussen 18h00 en 19h45 voor die vertoning.
Francois en sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewidste treffers, onder andere ‘Dagdrome in suburbia’, ‘Toe vind ek jou’, ‘Aande’ en die Fokofpolisie”