Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 FRANCOIS VAN COKE - Wynbekendstelling & Show

FRANCOIS VAN COKE - Wynbekendstelling & Show

When:

Where: 🕳 Die Boer

“Op 22 September is Francois van Coke weer terug by sy gunsteling venue in die Kaap, Die Boer Teater. Elke vertoning by Die Boer is spesiaal, maar hierdie keer bring Francois iets anders as sy akoestiese kitaar saam. Dié aand is ook die bekendstelling van die beperkte uitgawe Orpheus & The Raven”