Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Garage Party - Barnyard Tygervallei (16 Desember 2026)

Garage Party - Barnyard Tygervallei (16 Desember 2026)

When:

Where: 🕳 Tyger Valley Barnyard

“Hierdie gaan een groot lewendige Garage Party wees op 16 Desember by Barnyard Tygervallei!

Calla Henn is ook saam met Desmond op die verhoog op lead-kitaar en julle gaan al jul gunsteling treffers van Desmond se Garage Party’s hoor asook ’n paar splinternuwe weergawes van sy grootste treffers!

Ver”