Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Afrikaans 100 Makietie | Genadendal

Afrikaans 100 Makietie | Genadendal

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-makietie-genadendal

When:

Where: 🕳 Genadendal Mission Museum

How much:

🆓 Algemene Toegangskaartjie

Afrikaans 100 Makieties
Is jy lus vir liplek-lekkerte? Die Afrikaans 100 Makieties – wat in die Bo- Kaap, Paarl, Genadendal en Pretoria gehou word - gaan jou smaakkliere laat baljaar. Van geurige Kaap-Maleise geregte soos bobotie en koesisters, tot watertand boerekos soos potjiekos en malvapoeding. Maak gereed vir spogwyn en disse soos net Suid-Afrikaners dit kan maak. Onthou, bring daai hongerkol op jou maag saam! Dit is ’n fees vir almal met musiek, kindervermaak en stalletjies met snuitserye.
10 Mei – 11:00 tot 18:00
Genadendal-museum, Moraviastraat, Genadendal
Bywoning is gratis

KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:

Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00