What: 📅 De wals van de liefde
When:
Where: 🕳 Gereformeerde Kerk Hermanus (Sandbaai
How much:
🎟️ R150.00Webtickets
Jannie du Toit (stem en kitaar)
Met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saxofoon)
Jannie se gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste
eeu – van ernstig tot ballades oor die liefde en die lewe tot vrolike pret.
Die liedjies sluit die in waarvoor gehore altyd weer vra soos Madeleine en
Marieke van Brel asook liedjies van onder andere Jules de Corte en Herman van
Veen.
Vrydag 19 Desember 18h30 vir 19h00
Gereformeerde Kerk Hermanus
Bergsigstraat, Sandbaai
R150 per persoon
Besprekings 074 259 5017 of corniel.calitz@gmail.com