What: 📅 Gifberg Spook 2025

https://www.quicket.co.za/events/334409-gifberg-spook-2025/
When:
Where: 🕳 Gifberg Holiday Farm
How much:
🎟️ R328.00Quicket
🎟️ R493.00Quicket
🎟️ R657.00Quicket
🎟️ R985.00Quicket
Dis weer tyd vir Gifberg Spook, die bonzai-fees van die jaar!
Waar: Gifberg Holiday Farm, VanrhynsdorpSelfoonsein: GEENGrondpad: JAKampplek: INGESLUIT BY KAARTJIEKos en kroeg: BESLISLekker mense: BAIE
Wat om te bring:
Kamp goed. Alle kamp goed wat jy en jou ouers besit. SwemklereStapskoeneKampstoelKontantJy is welkom om jou eie kos en drank te bring.Daar is braai plekke maar bring portable braai indien jy het.’n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet. Die Saterdagaand is daar ’n Spook-tema so indien jy wil opdress - daar sal pryse te wen wees! ;) Muskietverweerder en sonblok.
Wat om te weet:
Jy gaan ’n stukkie grondpad ry. Daar is slegs 400 kaartjies beskikbaar.Dis informeel en gemaklik.Staanplekke het nie krag nie.Daar is nie ’n VIP area nie.Indien jy vrae het, gesels met iemand wie al daar was.
Join die Whatsapp groep vir enige vrae: https://chat.whatsapp.com/D3Sl7fkhvia1MX9T1h1S2k