Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 GKBO Kermis & Gemeenskapskuier

GKBO Kermis & Gemeenskapskuier

When:

Where: 🕳 4 Cherry St, Bellville, 7550, South Africa

“Ons hou DV die 1ste November ’n kermis & gemeenskapskuier ten bate van ons kerkgebou se dak wat vervang moes word. Ons wil julle graag uitnooi om die dag saam met ons te geniet!

Stalletjies sluit in: pannekoek, kermispoeding, worsbroodjies, sosaties, dönerbroodjies, oliebolle, naalwerk, gesigv”