What: 📅 Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026
When:
Where: 🕳 Bellville Golf Club
“Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal nooi jou graag uit na ons jaarlikse Gholfdag wat op 6 Augustus 2026 by die pragtige Bellville Gholfklub, Welgemoed plaasvind!
Hierdie dag is nie net ’n sport hoogtepunt nie, maar ’n fondswerwingsgeleentheid wat lewens verander. Al die fondse wat tydens die gholfdag i”