Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Feeste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling | Aktuele Gesprek

Feeste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling | Aktuele Gesprek

https://tickets.tixsa.co.za/event/feeste-en-local-economic-development-debat

When:

Where: 🕳 Herman Swart Saal

How much:

🆓 Algemene toegangskaartjie

Feeste en plaaslike ekonomiese ontwikkeling: ’n Aktuele gesprek oor die impak van feeste op gemeenskappe
Gespreksleier: Leon Gropp
Moontlik gemaak deur: ontbytSAKE
Watter werklike impak het feeste op plaaslike ekonomiese ontwikkeling?
Hierdie aktuele gesprek ondersoek die rol van feeste in werkskepping, toerisme en gemeenskapsontwikkeling, met insette uit die bedryf en die gehoor.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme

Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm