What: 📅 Die Toekoms van Afrikaanse Taal en Kultuur | Aktuele Gesprek
https://tickets.tixsa.co.za/event/die-toekoms-van-afrikaanse-taal-en-kultuur-debat
When:
Where: 🕳 Herman Swart Saal
How much:
Die Toekoms van Afrikaanse Taal en Kultuur: ’n Dinamiese gesprek oor taal,
identiteit en kultuur
Gespreksleier: Leon Gropp
In gesprek met: Prof Micheal Le Cordeur (US). NNS-gegradeerde navorser en
professor in Afrikaansonderwys. Le Cordeur is ’n direksielid van die Stigting
vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) en is in 2024 verkies tot die
organisasie se nuwe voorsitter. Tans die vise-dekaan vir Onderrig in Leer in
die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit van Stellenbosch.
Moontlik gemaak deur: ontbytSAKE
Hierdie gesprek fokus op moedertaal as draer van identiteit en uitdrukking,
met spesifieke aandag aan Afrikaans binne ’n veranderende samelewing.
Daar word ondersoek hoe taal bly ontwikkel, aanpas en relevant bly vir nuwe
generasies.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm