What: 📅 KI en Kunstenaars | Aktuele Gesprek
https://tickets.tixsa.co.za/event/ki-en-kunstenaars-debat
When:
Where: 🕳 Herman Swart Saal
How much:
KI en kunstenaars: ’n Gesprek oor kreatiwiteit, tegnologie en die toekoms van
kuns
Gespreksleier: Leon Gropp
Moontlik gemaak deur: ontbytSAKE
Hoe verander kunsmatige intelligensie die wêreld van kuns en kreatiwiteit?
Hierdie gesprek verken die spanning én moontlikhede tussen tegnologie en
menslike skepping, en wat dit vir kunstenaars se toekoms kan beteken.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm