What: 🎵 Rooidag | MUSIEK

https://tickets.tixsa.co.za/event/rooidag-musiek
When:
Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium
How much:
🎟️ R220.00Seat
Rooidag: N.P. van Wyk Louw, getoonset en gesing
Met: Leon Gropp (sang en kitaar), Marcel Dednam (klavier)
Teks: Leon Gropp
Komponis | Oorspronklike musiek: Leon Gropp
Die US Woordfees-wenner vir beste musiekgedrewe produksie in 2018.
N.P. van Wyk Louw het gesê dit is die taak van die kunstenaar om die blinde
drif en verlange van sy groep deur sy hele wese in te neem, om alles wat nog
vaag of bloot intellektueel is in sy eie hart gestalte te gee en om dit dan
eenvoudig in skoonheid weer te gee.
Sy intellektuele nalatenskap is ongekend.
Leon Gropp beeld sy gedigte en skrywe op ’n magiese musikale manier uit.
Tydsduur: 70 min
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm