Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Grommels | Kinderteater vir almal

Grommels | Kinderteater vir almal

https://tickets.tixsa.co.za/event/grommels

When:

Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium

How much:

🎟️ R70.00Algemene Toegangskaartjie

Grommels
In ’n klein, grys wêreldjie agter ’n grys muur woon twee kleurvolle grommels, Geelgrommel en Blougrommel. Meer verskillende karakters – in daad en wese – kan jy nie kry nie. Tog kan die een nie sonder die ander nie en mooi goed gebeur wanneer die twee bymekaar kom. Maar wat gebeur wanneer die muur skuif?
Datum en TydSaterdag, 18 Julie 2026 om 10:00
KosteR70 per persoon
Ouderdomsbeperking2+

Besprekings en NavraeTel: 028 313 8077E-pos: hermanuslibrary@overstrand.gov.za