What: 🤣 Lemoene Lemoene Lemoene Lemoene Lemoene | Komedie Drama
https://tickets.tixsa.co.za/event/lemoene-lemoene-lemoene-lemoene-lemoene-komedie-drama
When:
Where: 🕳 Hermanus Munisipale Ouditorium
How much:
🎟️ R220.00Seat
Lemoene, lemoene, lemoene, lemoene, lemoene: ’n Ontroerende drama oor liefde,
taal en die krag van stilte
Met: Mienke Ehlers en Dean John Smith
Teks: Sam SteinerVertaling, verwerking en regie: Kanya ViljoenOorspronklike
titel: Lemons, Lemons, Lemons, Lemons, LemonsKlankontwerp: Rynhardt van
BlerkVervaardiger: Unusual Bones, in samewerking met die KKNK
In ’n Suid-Afrika waar mense slegs 140 woorde per dag mag gebruik, moet twee
jong geliefdes leer om met stilte te leef - en om met woorde te baklei.
Soos die beperkinge toeneem, word hul verhouding al hoe moeiliker om te
onderhou. Wat begin as liefde en verbinding, word ’n stryd om mekaar werklik
te verstaan binne ’n wereld waar kommunikasie self beperk word.
Hierdie ontroerende en insiggewende stuk ondersoek wat liefde, vryheid en die
krag van ’n mens se stem werklik beteken - en wat oorbly wanneer daar minder
en minder gese kan word.
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: navrae@kalfiefees.co.za
www.kalfiefees-hermanus.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm