What: 🎵 Jo Black | Heroes Brackenfell

https://itickets.co.za/events/482928
When:
Where: 📚 Heroes Brackenfell
How much:
🎟️ R260.00Vrydag, 23 Mei 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | Tafel 56 - 74
🎟️ R280.00Vrydag, 23 Mei 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | High chairs - Shared Seating
🎟️ R300.00Vrydag, 23 Mei 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | Tafel 1 - 55
Jo Black | Heroes Brackenfell May 23 – May 24, 2025 Heroes Brackenfell Unit 1A, Cape Gate Corner, Nitida Ave Cape Town, WC 7560 ZA Get Tickets Order by Phone 086 1000 291 Fees may apply Organized by Heroes Events Visit Website Jo Black is 23 & 24 Mei by Heroes Brackenfell
Kliek op ‘Get Tickets’ om kaartjie opsies te sien.
Belangrike kennisgewing
Die goeie nuus is dat ons kaartjies sisteem verander het.
Dit is nou BAIE meer klientvriendelik en jy kan jou stoel en tafel self kies!
Wanneer jy nou by heroesbrackenfell.net op “Buy Tickets” kliek sal jy die
vertonings daar sien. Kliek dan op die prentjie van die vertoning wat jy wil
kom kyk.
Dit sal jou dan neem na iTickets se webblad waar jy dan verder jou aankope
doen.
Kyk op die opgestelde vloerplan en besluit waar jy wil sit.
Kies dan jou hoeveelheid en kliek “continue”
Jy sal dan op ‘n tabel sien watter kaartjies vir jou geallokeer is.
Indien jy nie daar wil sit nie, kliek op die blou blokkies en dan weer by ‘n
tafel van jou keuse.
Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie. Indien daar min tafels oor is, kan jy 2 of 3 tafels wat langs mekaar is kies volgens jou hoeveelheid mense en ons sit dit vir jou bymekaar.
Heroes Live het ook nou ‘n Airscream Lounge area, waar jy voor die tyd kan ontspan en ‘n drankie by die “self serve bar” koop.
Let ook dat die High Chairs area ‘n hoë ingeboude tafel is met bar stoele wat as “shared seating” verkoop word, hierdie is lekker vir die partytjiegangers wat daarvan hou om bietjie te staan of te dans tydens die vertoning.
Die Airscream VAPE lounge is ook ingeboude tafels, wat as “shared seating”
gebruik word, die lekker ding van hierdie area is dat jy daar kan sit en vape.
Moet asb nie in hierdie area bespreek as jy nie daarvan hou as mense om jou
vape nie. Geen kinders word ook in hierdie area toegelaat nie.
Dit is ook die enigste area waar jy mag vape, moet asb nie in die res van die venue vape nie. Price Deadlines through Day of Vrydag, 23 Mei 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 * Kaartjiepryse is Per Persoon
Vrydag | Tafel 1 - 55 R300.00 Vrydag | High chairs - Shared Seating R280.00 Vrydag | Airscream Vape Lounge - Shared Seating R280.00 Vrydag | Tafel 56 - 74 R260.00 Saterdag, 24 Mei 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 * Kaartjiepryse is Per Persoon
Saterdag | Tafel 1 - 55 R300.00 Saterdag | High chairs - Shared Seating R280.00 Saterdag | Airscream Vape Lounge - Shared Seating R280.00 Saterdag | Tafel 56 - 74 R260.00